12Kg Familiepak

Ons gewilde familiepak bestaan uit:

3 kg Topside Maalvleis
2 kg Boerewors
2 kg Tenderised Steak
3 kg Hoenderstukke
2 kg Beesskenkels
Slegs R740-00 per pak, aflewering ingesluit.

 

Kontak/Bestellings